
HFM krieket slaan nog ‘n wen raak!
Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se eerste krieketspan het skoonskip gemaak van hul opponente op Saterdag 24 September.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se eerste krieketspan het skoonskip gemaak van hul opponente op Saterdag 24 September.

Setaria – Geluk was nie aan die Northam Rhinos se kant op Saterdag 17 September nie, en hulle verloor 40-19 teen die Naka Bulls in Pretoria.

Thabazimbi – On 15 September, Eenheid Laerskool held their very first Grade 8-9 spelling bee competition in Modimolle.

SA – There are no DStv Premier League matches this coming weekend but there is no denying that soccer fans have a lot to look forward to.

Australië vs Nieu-Seeland Oor hierdie toets se uitslag gaan nog vir jare lank om die braaivleisvure geskerts word. Een van die mees opspraakwekkende beslissings deur die Franse ref, Mathieu Raynal, veroorsaak dat die All Blacks in die laaste 30 sekondes die wendrie druk.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op Saterdag 17 September teen Hoërskool Ben Viljoen op die krieketbaan te staan gekom.

Die nuwe seisoen vir die United Rugby Championship (URC) skop Vrydag 16 September af.

SA – Mamelodi Sundowns have fired early warning shots about their ability to successfully defend their DStv Premier Soccer League (PSL) title.

Setaria – Die Northam Rhinos is reg vir die semi-finaal wat op Saterdag 17 September plaasvind. Die eerste en tweede spanne sal weer teen die Naka Bulls te staan kom.

Thabazimbi – Estonia (geleë in Noord Europa) was die gasheer vir die 2022 Wêreld Veldskiet Kampioenskappe (WFAC) van 8 tot 13 Augustus.

Thabazimbi – There was a lot of football and netball action on Saturday 6 August at Ipeleng Sports Ground.

Nieu-Seeland vs Argentinië Op die FMG Stadion in Waikato was die All Blacks in ‘n verwoestende bui ou grote. In gietende reën boelie die Kiwi’s meesterlik die Pumas met ‘n 53-3 telling.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →