
Nieu-Seeland vs Suid-Afrika
In Townsville, Australië, word ‘n riller deur nagenoeg 30,000 toeskouers aanskou ou groene. Die ref van die dag, Luke Pearce, het senuwees van staal getoon en nie die hasepad gekies nie.

Local voices. Real stories. A community connected.

In Townsville, Australië, word ‘n riller deur nagenoeg 30,000 toeskouers aanskou ou groene. Die ref van die dag, Luke Pearce, het senuwees van staal getoon en nie die hasepad gekies nie.

Thabazimbi – Met groot afwagting sien Laerskool Thabazimbi uit na die vrystelling van die musiekvideo wat hul opgeneem het saam met Joshua na die Reën.

O aarde ou grote! Die Suid-Afrikaanse spanne kom met die harde werklikheid van ruggas in die Noordelike Halfrond terug aarde toe na die eerste rondte van die URC. Die enigste liggie in die donker tonnel was die Leeus wat hulle eerste game kon wen.

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) dogterskrieketspan het Ben Viljoen ore aangesit op 22 September.

Thabazimbi – Ghost Riders Motorfiets Klub – ‘n klub wie se hart klop vir die welstand van die gemeenskap – het op Vrydag 10 September R5,000 aan Thaba Fire and Rescue oorhandig.

Thabazimbi – Baie geluk aan Laerskool Thabazimbi se o/10 krieketspan wat op Donderdag 2 September teen Laerskool Koedoeskop en op 14 September teen Warmbad hul wedstryde gewen het.

Thabazimbi – Daar sal altyd vrae op die lippe wees van mense wat duiwe vlieg. Een van die vrae sal dan ook wees... “Waardeur moet hierdie klein, fenomenale vlieërs werk vanaf loslatingspunt tot by die huis?”

NZ vs Argentinië Die All Blacks dis skitter-ruggas op wen 39-0 teen die Pumas. Vir die ou grote, Brodie Retallick, moes dit sekerlik een van sy beste dae ooit gewees het om vir die eerste keer as cappie sy maats tot ‘n oortuigende oorwinning te lei.

Northam – Die Northam Rhinos het op Saterdag 11 September teen die Harlequins te staan gekom.

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi het op Vrydag 27 Augustus deelgeneem aan die ‘Dag van Hoop’ fondsinsameling wat deur ons dorp geïnisieer is.

Thabazimbi – Alhoewel Thabazimbi feitlik geen wind gehad het nie, het baie duiweboere op die weg van ons duiweroete laat weet dat ‘n sterk NNW ons duiwe weereens ‘n harde tyd gaan gee...

Thabazimbi – Jarianca du Plessis, ‘n Graad 8 leerder van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) en lid van Thabazimbi Atletiekklub het op Saterdag 14 Augustus haar skool verteenwoording tydens die Lima-landloop kampioenskappe te Hans Strijdom Mookgopong.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →