INDEPENDENT. LOCAL. YOURS.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community
Friday, 25 September 2026Your free community newspaper ↗
PLATINUM BUSHVELDER

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

HFM se slimkoppe
Schools & sport

HFM se slimkoppe

Thabazimbi  - Knap gedaan aan die volgende Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) leerders  wat die top 10 akademiese lys gehaal het met hulle punte vir die eerste kwartaal.

Varsity Cup 2021
Schools & sport

Varsity Cup 2021

Varsity Cup 2021 8 APRIL RESULTS Shimlas 22 - 32 NWU Wits 22 - 40 UCT Ikeys UJ 19 - 47 UP-Tuks NMU Madibaz 13 - 51 CUT Maties 43 - 21 UWC 11 APRIL RESULTS Maties 19 - 13 Wits NWU 15 - 33 UP-Tuks CUT 31 - 24 Shimlas UWC 47 - 40 NMU Madibaz UCT Ikeys 39 - 34 UJ Nieu-Seeland Aotearoa Super Rugby RESULTS Hurricanes 27 - 30 Crusaders Highlanders 23 - 26 Chiefs FIXTURES 16 April: 09h05 - Highlanders vs Blues 17 April: 09h05 - Chiefs vs Crusaders TABLE  1. Crusaders (22) 2. Blues (14) 3. Chiefs (12) 4. Highlanders (10) 5. Hurricanes

Bandjies met ‘n boodskap
Schools & sport

Bandjies met ‘n boodskap

Thabazimbi - Solidariteit Helpende Hand Northam-tak het die leerders en onderwysers van Laerskool Platina Primary bederf met motiverende armbandjies op 29 Maart.

Verf Vreugde
Schools & sport

Verf Vreugde

Thabazimbi – Onder leiding van Zettie Pelser, ‘n bekende Thabazimbi kunstenaar het Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) leerders op Maandag 8 Maart meer geleer oor akriel-verftegnieke.

Rugby.
Schools & sport

Rugby.

Local is Lekker... In die laaste opwarming games ter voorbereiding vir die PRO-16 Rainbow Cup, is daar sprankel ruggas opgemerk. Die Rainbow Cup skop op 24 April af. Die Sharks het in Durban die Bulle 45-12 geklop. Siya Kolisi het in sy debuut game ook ‘n drie gedruk en het goed ingeskakel by die Haaie se spelpatroon. Die Stormers het ook weer in rat gekom en klop die Leeus 44-12. Vir die Leeus lê daar ‘n opdraande stryd voor vir die seisoen.  Die Pumas verloor teen die Griekwas 23-22 in Kimberley. Die Puma losskakel Eddie Fouché mis ‘n strafskop in die doodsnikke.  Dit was dan vir eers die laaste game wat die twee spanne gespeel het. Die Cheetahs vermorsel  die EP Elephants en wen 71-12 in hulle laaste game.

Rugby Chunks!
Schools & sport

Rugby Chunks!

Six Nations Saterdag 13 Maart  • Italie vs Wallis - 16:15 • Engeland vs Frankryk - 18:45 Sondag 14 Maart • Skotland vs Ierland  - 17:00 Nag maats...

Rugby 2021
Schools & sport

Rugby 2021

Australian Domestic Western Force vs Brumbies Voor ‘n beperkte aantal van 10,000 toeskouers skop die eerste game in Australië af op HBF Park. Die Brumbies behaal ‘n bonuspunt oorwinning oor die Force en wen 27-11. Die Brumbies speel volgende teen die Waratahs en die Force het dan ‘n loslootjie.

HFM se flip-flop fondsinsameling
Schools & sport

HFM se flip-flop fondsinsameling

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) leerders het op Donderdag 12 Februarie lekker fondsinsameling gehou. Leerders het hulle flip-flops aangehad om geld in te samel vir die Childhood Cancer Foundation of South Africa tydens internasionale Flip-flop Day. 

Welkom by HFM!
Schools & sport

Welkom by HFM!

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) verwelkom nuwe personeel. Drie van die personeellede is oud-Frikkies… so eintlik is dit ‘welkom terug’! HFM is baie opgewonde oor elke nuwe personeellid wat met hul unieke kennis, vaardighede, en ervaring deel word van die HFM familie. 

Fluit-fluit, my storie is uit
Curriebeker Finaal – 20/21
Schools & sport

Fluit-fluit, my storie is uit Curriebeker Finaal – 20/21

‘n Finaal van drama ou grote! ‘n Eerste finaal ooit in Januarie! ‘n Eerste finaal ooit sonder toeskouers! ‘n Eerste finaal ooit waar die game gestop moet word weens ‘n elektriese storm wat oppad is... en ‘n Eerste finaal ooit wat daar twintig minute bykomende speeltyd was om ‘n resultaat te kon kry.