
HFM skiet ‘n kolskoot
Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se boogskuts het die naweek van 14 Maart deelgeneem aan die Ekurhuleni binnehuis kampioenskappe in Kemptonpark.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se boogskuts het die naweek van 14 Maart deelgeneem aan die Ekurhuleni binnehuis kampioenskappe in Kemptonpark.

Mankwe – Order has been restored at Mankwe Campus after the protest action that was initiated by student representative committee (SRC) members was called off on Wednesday, 4 March. Senior management visited the campus together with representatives from the Department of Higher Education and Training (DHET) when they were approached by students who were frustrated and desperate to continue with their studies.

Thabazimbi – Op 27 February met melktert dag het die Ysterberg voortrekkers besluit om Laerskool Thabazimbi se personeel te bederf met melktert.

Thabazimbi – South African National Parks (SANParks) teamed up with the Marakele National Park to deliver the 12th successful long-distance running competition.

Sunwolwes vs Brumbies Soos verwag klop die Brumbies die Japanese Wolwe 47-14. Met hierdie oorwinning is die Brumbies nou eerste in die Aussie konferensie en derde op die algehele puntetabel. Die Brumbies speel volgende teen die Waratahs in Canberra met die Wolwe wat die Crusaders in die Reds se ou staduim Suncorp moet trotseer weens Coronavirus vreese in Japan.

Thabazimbi – Thabazimbi Rugby Klub het op Saterdag 22 Februarie kragte gemeet met Boksburg Rugby Klub vir hul eerste wedstryd vir die jaar.

Highlanders vs Rebels Die Highlanders verloor verrassend op hulle tuisveld in Dunedin. Die Aussies wen hierdie game welverdiend 28-22 ou grote. Dit is asof 2020 tot dusver nie ‘n algehele Kiwi oorheersing is nie. Die Highlanders reis na SA om teen die Bulle te gaan uitdraf op Loftus. Die Rebels gaan in Melbourne teen die Leeus uitdraf.

Coetzenburg in Stellenbosch - Western Cape on Saturday 23 May, Van Gaalen Kaasmakerij in Skeerpoort.

Thabazimbi - Hoërskool Frikkie Meyer (Frikkies) het op Vrydag 21 Februarie ‘n suksesvolle Aand van Legendes aangebied.

Thabazimbi – Eugéne Pienaar and five other cyclists are embarking on a 2,500km journey from Beitbridge to Cape Town to raise money for President Kruger Children’s Home.

Thabazimbi - Laerskool Thabazimbi het op Vrydag 14 Februarie die dag van liefde op ‘n spesiale manier gevier.

Crusaders vs Highlanders Die Saders was net eenvoudig te goed op die dag en klop die Highlanders 33-13 in Christchurch. Die besoekers is deur dodelike verdediging telkemale gestuit en die Saders het uit omgekeerde besit floreer. Die Saders het in week vyf ‘n loslootjie. Die Highlanders speel teen die rebels in Dunedin.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →