INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

Ghost Riders, riding for charity
Schools & sport

Ghost Riders, riding for charity

Thabazimbi – Ghost Riders Thabazimbi’s fifth annual poker ‘jol’ on Saturday 1 September was a massive success!

Kom swaai ‘n hou vir 
‘n goeie doel
Schools & sport

Kom swaai ‘n hou vir  ‘n goeie doel

Thabazimbi – Ter fondsinsameling vir die bejaarde sorg trust in Thabazimbi, behartig deur die Helpende Hand, word ‘n gholfdag van stapel gestuur. 

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE
Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi - Dit lyk sowaar asof die Prieska wedvlug Pieter Ferreira al die stoppe laat uittrek het, en hy wen beide Ope 1 en Ope 2 vanaf Theunissen hierdie week. Baie geluk Pieter, dit wil gedoen wees.

Welgedaan
jong mans
Schools & sport

Welgedaan jong mans

Thabazimbi -  Twee leerders aan die Hoërskool Frikkie Meyer se eerste muurbal span, Daniel Kloppers en Eduard Bisschoff, het op 4 September teen Hoërskool Menlopark se eerste span meegeding in ‘n vriendskaplike wedstryd.

#FeesMustFall: Verslag wys studies MOET geld kos
Schools & sport

#FeesMustFall: Verslag wys studies MOET geld kos

Onlangse navorsing toon dat 92% van afgestudeerde studente meen dit is die moeite werd om self verantwoordelikheid vir jou studiegelde te neem – selfs al betaal hul nog self aan hul studies af.

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 
Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 

Thabazimbi – Die duiwe het dit maar moeilik gehad vanaf Kimberley die naweek, met ‘n sterk wind wat hulle reg van voor, al die pad, gepeper het. Baie geluk aan Ad Erasmus & Seun vir ‘n mooi wen op die eerste ope wedvlug en so ook W Hydenrych op die tweede ope wedvlug.

Neos 
Luggeweer 
prestasie
Schools & sport

Neos  Luggeweer  prestasie

Thabazimbi – Op Saterdag 18 Augustus het twee broers, Botha du Plessis (links op die foto) en Janssen du Plessis (regs), saam hul jonger suster Gretchen du Plessis deelgeneem aan die Limpopo lugggeweer kampioenskappe vir die o/14 sporter afdeling te Tzaneen. 

RUGBY
Schools & sport

RUGBY

Pumas vs Griekwas Die Curriebeker skop af met ‘n goeie oorwinning deur die Pumas op hul tuisveld teen die manne van Kimberley, en wen verspotmaklik 42-19. Die Griekwas se dissipline het hul duur te staan gekom en het hopeloos te veel strafskoppe afgestaan ou grote.

Hengelaars trek grótes uit!
Schools & sport

Hengelaars trek grótes uit!

Thabazimbi – Die Thabazimbi Hengelklub het die afgelope naweek puik presteer tydens ‘n hengel kompetisie by die Swartklipdam. 

CURRIEBEKER 2018 FINAAL
Schools & sport

CURRIEBEKER 2018 FINAAL

So skop die Curriebeker weer af vir 2018 ou grote! Die 2018 kampioenspan, die WP, sal moeilik afstand doen van die gesogte trofee.

Ghost Riders’ annual poker ‘jol’
Schools & sport

Ghost Riders’ annual poker ‘jol’

Thabazimbi – The Thabazimbi Ghost Riders motorcycle club will host their annual poker ‘jol’ on Saturday 1 September. 

Kom swaai ‘n hou vir ‘n goeie doel
Schools & sport

Kom swaai ‘n hou vir ‘n goeie doel

Thabazimbi – Ter fondsinsameling vir die bejaarde sorg trust in Thabazimbi, behartig deur die Helpende Hand, word ‘n gholfdag van stapel gestuur.