INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

Platina Primary’s food project
Schools & sport

Platina Primary’s food project

Swartklip – In the light of a shared Christmas spirit, the learners of Platina Primary contributed non-perishable goods and tinned food to a weight-challenge amongst all grades. A total of 1000kg was weighed in by Thursday, 23 November! 

Giggles and  goodie bags
Schools & sport

Giggles and  goodie bags

Swartklip – With loud sirens and flashing red lights, Swartklip’s Fire Brigade brought Father Christmas to surprise the kiddies of Sonstraaltjie Preschool on Friday, 17 November.

Wanpersepsie oor Platina Laerskool
Schools & sport

Wanpersepsie oor Platina Laerskool

Swartklip – As voorsitster van die beheerliggaam van Laerskool Platina is daar ‘n swaar gewig op my hart. Daar bestaan ‘n wanpersepsie daarbuite dat ons Laerskool ‘n 100% Engelse skool is. ‘n Ander wanindruk doen ook die rondtes dat ons oor drie jaar ‘n 100% Engelse skool gaan word. 

Italië vs SA
Schools & sport

Italië vs SA

Die Bokke neem wraak vir die vernederende neerlaag verlede jaar die tyd teen Italië in Padova, en wen gemaklik 35-6. 

Goud vir Wilri
Schools & sport

Goud vir Wilri

Thabazimbi – Wilri Visser (13) het aan die Hawkeye Karate Academy se Development kompetisie haar kragte gemeet teen ander karatekas. Sy verower goud in beide kata en kumetei. Baie geluk Wilri!

Thaba posduif kampioene!
Schools & sport

Thaba posduif kampioene!

Thabazimbi – Hiermee die Northam Toyota (GRV) 2017 Tbz Posduifklub kampioenne! Geluk manne, sien jul weer volgende jaar!

Frankryk vs SA
Schools & sport

Frankryk vs SA

In die Stade de France moes die Bokke vir tagtig minute veg om 18-17 as oorwinnaars van die veld te kon stap.

Gholf vir ‘n goeie doel – dankie almal!
Schools & sport

Gholf vir ‘n goeie doel – dankie almal!

Thabazimbi/ Amandelbult – Graag wil ons, Cimarron Iron Clan Motorfietsklub, opreg en hartlik dankie sê aan ieder en elkeen wat die fondsinsamelingsprojek vir Huis Tambotie Versorgingseenheid, wat ons gehou het op 14 Oktober by die Amandelbult Golfklub. ondersteun het of ‘n bydrae gemaak het.

Ierland vs Suid Afrika
Schools & sport

Ierland vs Suid Afrika

In Dublin word daar seker nou nog gellings Ierse bier gebruik en met rede ou groene! Om ‘n rekord op te stel teen Suid Afrika is die grootste dag in Ierse ruggas.

Ring contact fighting art
Schools & sport

Ring contact fighting art

Setaria – The students from Setaria's ring contact fighting art club graded on 28 October for their next colour belt. “I am very proud of each and every student,” says sensei Thereasa Tolmay, their instructor.

Barbarians vs All Blacks
Schools & sport

Barbarians vs All Blacks

Op ‘n stampvol Twickenham, Engeland, is daar goeie ruggas deur beide spanne gespeel. Die Barbarian span was versterk deur ‘n hele paar Nieu-Seelanders en ses SA Spelers onder die 23. Die All Blacks het met ‘n baie onervare span opgedraf, gelukkig met Beauden Barrett as kaptein. Die All Blacks wen 31-22 en druk soos gewoonlik ‘n paar skitter drieë

Ls Koedoeskop gholfdag ‘n reuse sukses!
Schools & sport

Ls Koedoeskop gholfdag ‘n reuse sukses!

Thabazimbi – Op Saterdag, 4 November, het die bosveldmense weer lekker stok geswaai by Laerskool Koedoeskop se gholfdag gehou by die Amandelbult Gholfklub.