
Schools & sport
Local voices. Real stories. A community connected.



POSDUIF NUUS
Thabazimbi – Die naweek van 16 September wen George Child die JO-wedvlug en Northam Toyota (GVR) wen die OPE-wedvlug vanaf Verkeerdevlei. Eerskomende naweek word weer vanaf Bloefhof gevlieg 385km. Hiermee die volledige uitslae vanaf Verkeerdevlei op 16 September: Thabazimbi Posduif klub

Hoërskool Frikkie Meyer welcomes exchange student Lene Mets
Thabazimbi – Lene Mets, an exchange student from Hamburg Germany, is currently gracing HFM with her presence. She will attend Hoërskool Frikkie Meyer from August to January 2018.

Rugby Kampioenskapsreeks 2017
Suid-Afrika vs Nieu-Seeland In Albany Nieu-Seeland behaal die All Blacks ‘n rekord oorwinning oor die Bokke, 57-0... Ja ou groene, 0-57. Die nul kan nie gemis word nie.

Ses uit ses!
Thabazimbi – Híérdie ses leerlinge van Laerskool Thabazimbi het naam gemaak toe hulle as oorwinnaars van die ses-aan-‘n-kant kriekettoernooi by Hoërskool Frikkie Meyer wegstap op 8-9 September.

2017 Curriebeker & Rugbykampioenskappe 2017
2017 Curriebeker & Rugbykampioenskappe 2017

HFM sportmanne op dreef
Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) manne en manninne kwyt hulself baie goed van hul taak.

POSDUIF NUUS
Thabazimbi – Die naweek van 26 Augustus wen Pieter Ferreira die OPE 1 en die OPE 2 wedvlug vanaf Theunissen. Verlede naweek wen Charmaine Breytenbach die wedvlug vanaf Hanover (Unie wen) en Northam Toyota (GVR) die wedvlug vanaf Bloemfontein. Eerskomende naweek word weer vanaf Edenburg gevlieg 585km. Hiermee die volledige uitslae vanaf Hanover op 2 September:

Neos blink uit in boogskiet en landloop
Thabazimbi – Op Vrydag 4 Augustus het 18 Neos studente vertrek na Ermelo om die skool te gaan verteenwoordig in SACSSA se boogskiet en nasionale landloop kampioenskappe.

Curriebeker 2017

HFM jukskei atlete verkies vir Bondedag
Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) is trots op hul leerlinge verkies vir die Limpopo jukskei proefspan. Hulle neem Saterdag 14 Oktober deel aan die Noordelike Unies se Bondedag, wat plaasvind te Boksburg.
Be seen where you belong.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →