INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Headlines

Local voices. Real stories. A community connected.

Man met mes gesteek 
tydens plaasaanval
Headlines

Man met mes gesteek  tydens plaasaanval

Bela-Bela – Christo Janse van Vuuren en sy vrou is op hul plaas, Marula Oase buite Bela-Bela, oorval deur vier verdagtes op Dinsdag, 22 Mei sowat 4uur die oggend.

DRUG BUST 
IN NORTHAM
Headlines

DRUG BUST  IN NORTHAM

Northam – A provincial drug team, the Northam Crime Investigation Service acting on a tip-off went to house in Block 3 RDP where they arrested a suspect for drug possession on Thursday, 17 May.

Reg vir 
berge en dale!
Headlines

Reg vir  berge en dale!

Northam – Andries Matabane is die gelukkige wenner van ‘n splinternuwe bergfiets.

TEACHERS 
STRIKING
Headlines

TEACHERS  STRIKING

Thabazimbi – Local teachers based in and around Thabazimbi downed tools and rallied a strike action on Tuesday, 8 May. 

Volpunte vir Thaba Boogklub!
Headlines

Volpunte vir Thaba Boogklub!

Thabazimbi – Die Thabazimbi Boogklub was gasheer vir die Limpopo Suid Field Kampioenskappe op 12-13 Mei. Die baan het bestaan uit 28 teikens waar vier pyle per teiken, met ‘n maksimum van 20 punte per teiken behaal kon word. 

Honde weer 
plaasaanvallers af
Headlines

Honde weer  plaasaanvallers af

Vaalwater – Ná ‘n noodkreet op facebook omstreeks 12h48 op Dinsdag, 15 Mei, het die klippe gespat! ‘n Jong ma van ‘n 6-maande oue baba was omring deur sowat vier of vyf verdagtes in haar erf, op ‘n plaas naby Vaalwater. 

MISA visits TLM
Headlines

MISA visits TLM

Thabazimbi – The Municipal Infrastructure Support Agent (MISA) paid a visit to the Thabazimbi Local Municipality (TLM) on Monday, 7 May, to discuss very important issues regarding service delivery and revenue enhancement interventions.

BACK TO BASICS
Headlines

BACK TO BASICS

Thabazimbi – Since March, the Thabazimbi Local Municipality’s (TLM’s) traffic department has been upgrading the road markings of the roads in and around Thabazimbi, to help control the flow of traffic and make the roads safer. 

ONTEIENING SONDER VERGOEDING
Headlines

ONTEIENING SONDER VERGOEDING

Die voorgestelde wysiging aan artikel 25 van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, is nou maande die gonswoord in landbou kringe.

Plaasaanval op Bela-Bela
Headlines

Plaasaanval op Bela-Bela

Bela-Bela – Vier gewapende rowers het in die vroeë oggendure van Dinsdag, 8 Mei, op die plaas van Hennie Coertze en sy vrou toegesak. 

Leeu gryp man in reservaat
Headlines

Leeu gryp man in reservaat

Thabazimbi – Mike Hodge (72), eienaar van die Marakele Animal Sanctuary naby Thabazimbi, sterk tans aan in ‘n hospitaal in Johannesburg, nadat hy Saterdag, 28 April omstreeks 11h00, deur een van sy leeus aangeval is.