INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Headlines

Local voices. Real stories. A community connected.

Ontbloot met Edrien Erasmus
Headlines

Ontbloot met Edrien Erasmus

Thabazimbi – Na meer as 15 jaar in die vermaaklikheidsbedryf, het Edrien Erasmus genoeg moed bymekaar geskraap om haar eie hart as kunstenaar, vrou, mens, sanger en grappie verteller met gehore te deel.

OEFEN is medisyne
Headlines

OEFEN is medisyne

Thabazimbi – “Ek is geteister met gesondheidsuitdagings vir die afgelope twee jaar, wat my opnuut weer die waarde van ‘n gesonde leefstyl laat besef het,” aldus Peet van Breda. 

Kolskoot vir Thabazimbi boogklub

 
Headlines

Kolskoot vir Thabazimbi boogklub  

Thabazimbi – Die Thabazimbi boogklub se 3-D provinsiale boogskiet kompetisie het vroeg afgeskop op 26-27 Augustus.  

Ons sê NEE!
Headlines

Ons sê NEE!

Thabazimbi – Op 28 Augustus het die gemeenskap saamgedrom op die pawiljoene van Hoërskool Frikkie Meyer met die hoop dat Thabazimbi weer soos ouds kan word. 

Thabazimbi, varkgriep in die Lug?
Headlines

Thabazimbi, varkgriep in die Lug?

Thabazimbi – Alhoewel verskeie mammas aan die Platinum Bushvelder koerant die week bevestig het dat hul kleingoed met varkgriep gediagnoseer is, het nie een dokter dit offisieel wou verklaar nie.  Tóg is dit belangrik dat almal te hore moet kom van die siekte om seker te maak dat indien simptome wel voorkom, jy en jou gesin sonder versuim die dokter moet besoek. 

HFM VAT VLAM
Headlines

HFM VAT VLAM

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se jaarlikse vlamdinee het plaasgevind op 16 Augustus by die Trollope saal.

Nuwe Mediclinic vorder flink!
Headlines

Nuwe Mediclinic vorder flink!

Thabazimbi – Ons dorp kry ‘n nuwe hospitaal. Daar word beoog dat die Mediclinic teen Desember 2017 sal klaar wees. Die Platinum Bushvelder koerant het die voorreg gehad om te gaan loer die week! 

Medaljes in Potch
Headlines

Medaljes in Potch

Thabazimbi/ Potchefstroom – Die Noordwes Provinsiale Boogskiet kompetisie het die afgelope naweek van 19 Augustus in Potchefstroom plaasgevind. Die koue weer en wind was nie genoeg om die Thabazimbi boogskiet deelnemers se entoesiasme te blus nie.

Thaba’s mayor cares for the community
Headlines

Thaba’s mayor cares for the community

Thabazimbi – Throughout the months of July and August cllr Midah Moselane, mayor of the Thabazimbi Local Municipality, distributed sanitary towels and blankets to those in need.

Data predicts hefty fuel jump, end of Aug
Headlines

Data predicts hefty fuel jump, end of Aug

Stronger international fuel prices and a gradually weakening Rand are signalling a hefty jump in the price of all fuel types at the end of August.