
Curriebeker 2021
Bulls 48 -31 WP Die span van Jake White behaal hulle 22ste agter opeenvolgende oorwinning op Fort Loftus en klop die WP gemaklik met 48-31.

Local voices. Real stories. A community connected.

Bulls 48 -31 WP Die span van Jake White behaal hulle 22ste agter opeenvolgende oorwinning op Fort Loftus en klop die WP gemaklik met 48-31.

Thabazimbi – Nege van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se boogskuts het die afgelope naweek aan die Gauteng veldkompetisie te Nylstroom gaan deelneem.

Northam – Pretoria Rugby Club was no match for Northam Rhinos this past weekend!

Thabazimbi – Baie geluk aan Lenie Steenkamp, ‘n Graad 4 leerder van Laerskool Thabazimbi, met haar pragtige landloopprestasie.
Thabazimbi – Yellow has become the symbol for hope in Thabazimbi. In an ongoing campaign to spread hope, Rainbow Kids Northam wore yellow on Friday 27 August.

Uitslae... Griekwas 13 -13 Pumas Bulls 39- 36 Cheetahs Sharks 24 - 35 WP

Northam – Northam Rhinos’ dominance in the Carlton Cup continued on Saturday 28 August when they notched up a 48-19 win over Centurion.

Bulls vs Sharks Op Fort Loftus word daar geskiedenis gemaak ou grote... Eerstens is dit die eerste keer in geskiedenis dat een span die gesogte beker twee keer in een jaar wen. Natuurlik weens Covid-19, maar die rekordboeke word herskryf.

Thabazimbi – Ipeleng Sports Grounds in Thabazimbi hosted an exciting netball and soccer tournament on Saturday 14 August. The Prina Super Cup – which featured a netball and a soccer tournament – was a resounding success and demonstrated the ability of sport to unite communities.

Thabazimbi – Baie geluk aan die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) leerders wat in 2022 die leisels sal oorneem en op die studente raad (SR) sal dien.

Thabazimbi – Hierdie was nou een naweek wat die weervoorspellings rég in die kol was! Die duiwe is losgelaat in ‘n ligte Noordweste wind, maar moes maar ompaaie kies tussen reën en erge wind. Party was vroeg, ander laat... maar almal is trots op elke duif tuis. Welgedaan mense en baie geluk aan Sakpas Kaste (GvR) met die wegholprestasie die naweek.

Northam – Northam Rhinos proudly lifted the Lucas Strachan Shield after claiming the top spot in the Carlton Cup’s first round on Saturday 21 August. It was a historic first for the Rhinos as it is their first time holding this victory shield.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →