INDEPENDENT. LOCAL. YOURS.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community
Saturday, 26 September 2026Your free community newspaper ↗
PLATINUM BUSHVELDER

Churches & NGOs

Local voices. Real stories. A community connected.

Help waar jy kan
Churches & NGOs

Help waar jy kan

Thabazimbi – Die Suid Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi-tak se koskas is leeg. 

WRAPPED WITH LOVE
Churches & NGOs

WRAPPED WITH LOVE

Thabazimbi – Shoprite Thabazimbi invited Thabazimbi Feed the Poor to wrap Christmas gifts for customers from Monday 2 December to Tuesday 24 December. These volunteers will be at your service from 09:00 to 17:00.

AfriForum se Thabazimbi -tak HERorganiseer
Churches & NGOs

AfriForum se Thabazimbi -tak HERorganiseer

Thabazimbi – AfriForum se Thabazimbi-tak het op 20 November ‘n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur ook geherorganiseer is. Lede van die gemeenskap kon hul insette lewer en nominasies maak oor die bestuurslede wat die tak sal verteenwoordig.

Gee met ‘n oop hand
Churches & NGOs

Gee met ‘n oop hand

Thabazimbi – Die Kerssseisoen is om die draai en die Thabazimbi Sopkombuis hoop om weer bederfpakkies op te maak vir lede van die gemeenskap wat dit die nodigste het.

Maak reg vir vet vakansiepret!
Churches & NGOs

Maak reg vir vet vakansiepret!

Thabazimbi – Die Suid-Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi-tak is reg vir die vakansie! Hulle het hul vakansieprogram op Maandag 25 November afgeskop. 

Clinic Day at Thabazimbi Feed the Poor
Churches & NGOs

Clinic Day at Thabazimbi Feed the Poor

Thabazimbi – Thabazimbi Feed the Poor, a local NGO supplying food parcels to over 100 children daily, was visited by the mobile clinic, sponsored by the Regorogile Clinic.

Talented gospel singers from Swartklip
Churches & NGOs

Talented gospel singers from Swartklip

Swartklip - Christ Abundant Life Ministries held a gospel singing talent competition  at Siyanda Recreational Club on Saturday 20 July. 

Groot pret by Voetspoorfees
Churches & NGOs

Groot pret by Voetspoorfees

Thabazimbi – Die Nederduitse Gereformeerde (NG) Kerk het op Woensdag 1 Mei hul jaarlikse Voetspoorfees gehou te Thabazimbi se skougronde.

Paasnagmaal vir seniors
Churches & NGOs

Paasnagmaal vir seniors

Thabazimbi – Die Nederduitse Gereformeerde (NG) Kerk het ‘n spesiale Paasnagmaal vir Tambotie Versorgingsoord, Huis Immergroen, Bosveld Oord en seniors ouer as 75 jaar op Woensdag 17 April aangebied. Die nagmaal het om 10:00 begin.

Charity begins at home
Churches & NGOs

Charity begins at home

Thabazimbi – Touched by the plight of underprivileged people living in the Botha and Matikiring areas of Thabazimbi, the congregation of House of Salvation in Christ Ministry decided to make a positive difference during Easter.