
‘n Vol program by die KunsteGrot
Thabazimbi – KunsteGrot het ‘n opwindende, vol program vir die komende maande. Bespreek vroegtydig jou kaartjies en bring die hele familie saam.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – KunsteGrot het ‘n opwindende, vol program vir die komende maande. Bespreek vroegtydig jou kaartjies en bring die hele familie saam.

On 14 February the world celebrates love. Because Platinum Bushvelder believes in spreading the love, we decided to share a few Valentine’s Day messages from our readers.

Thabazimbi – Te danke aan ons wonderlike reënseisoen die jaar koes die inwoners van Thabazimbi en omliggende areas heen en weer vir slange!

Thabazimbi - Katgriep, of Parvo Enteritis, is ‘n hondesiekte wat hoogs aansteeklik is. Honde tot en met twee jaar oud, is vatbaar vir hierdie siekte, veral hondjies onder agt maande en honde wat nooit inentings gekry het nie.

Thabazimbi – Kom lag saam op Saterdag 8 Februarie by die KunsteGrot vir Wynand van Vollenstee en sy skreeusnaakse komedie van Willie wil Wheelie.

Thabazimbi – Ethan Visagie het ‘n seldsame siekte genaamd Arthogryposis en is gebore sonder spiere in sy arms
![OEFEN IS MEDISYNE
[Skrywe aan die Redakteur]](/img/articles/OEFEN-IS-MEDISYNE.png)
Só sluip die ouderdom nader met elke tik van die sekondewyser. Saam met elke tik kom daar nuwe skete en pyne by, en die lewe is maar moeilik. Selfs die emosies raak ‘n wipplank-ryery soos die lewe aanloop.

South Africa – This week scientists made a landmark discovery when ragweed, a highly allergenic weed native to North America, was detected in South African pollen spore traps for the very first time.

Potholes are a growing concern for the residents of Thabazimbi. Platinum Bushvelder took to the streets to find out what the community has to say about this ongoing problem.

Limpopo – The Growsmart Educational Programme, which has a vision to enrich the lives of South African youth and sow seeds of success through education, was launched in Limpopo on Tuesday 28 January.

Thabazimbi – Little Jhuan-Lee Daniel Barnard was born on Friday 8 November. This little bundle of joy came into the world with serious kidney problems.

Northam - ‘n Trok van Kopano Boerdery het op Dinsdag 21 Januarie, die langpad Karoo toe met ‘n vrag vol voer aangepak. Die lusern is oppad om boere in die Karoo wat deur die droogte geteister word te help met voer vir hul vee.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →