
2023 Currie Cup
Die studente ruggas is nog steeds aan die kook maar die 2022 kampioenspan, Tukkies, verloor al ses hulle games. Tuks of Niks....hierdie jaar is dit niks vir Tuks!

Local voices. Real stories. A community connected.

Die studente ruggas is nog steeds aan die kook maar die 2022 kampioenspan, Tukkies, verloor al ses hulle games. Tuks of Niks....hierdie jaar is dit niks vir Tuks!

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer se o/16 rugbyspan het teen Grey College in Bloemfontein se B/C span op Vrydag 24 Maart 2023 gespeel.

Setaria – Die Northam Rhinos en NWU Pukke het beslis gesorg vir goeie rugby in Setaria op Saterdag 25 Maart 2023.

Thabazimbi – Die Thabazimbi Hengelklub het op Saterdag 25 Maart 2023 en Sondag 26 Maart 2023 die kompetisie vir die Bosveldtrofee by Northam konsentrator aangebied.

Thabazimbi - Lourens Erasmus behaal ‘n 6de plek in Diskus vir seuns o/17 tydens die SA Kampioenskappe in KwaZulu-Natal op Woensdag 22 Maart 2023.

Thabazimbi – Baie geluk aan Hoërskool Frikkie Meyer se o/15 en 1ste netbal spanne wat as die wenners van die Distrik Mini Wêreldbeker toernooi weggestap het op Dinsdag 14 Maart 2023!

Thabazimbi - Thabazimbi Hengelklub het in 2011 tot stand gekom, en die klub groei nog by die dag. Daar is ‘n jaarlikse instelling waar die vier omliggende klubs teen mekaar deelneem vir die Bosveldtrofee.

Setaria – Die Northam Rhinos stof die naweek weer hul tokse af vir ‘n wedstryd teen die NWU-Pukke op Saterdag 25 Maart 2023.


Thabazimbi - Die Thabazimbi Boogklub was die gasheer van die South African National Indoor and Field Archery Association (SANIFAA) se nasionale boogskiet naweek op 18, 19, en 20 Maart 2023.

Thabazimbi – Die Ysterberg Voortrekkers se jaarlikse bokskamp het vanaf Vrydag 10 tot Saterdag 11 Maart 2023 op die Smart Brain rugbyveld plaasgevind.

Thabazimbi – Leané Oosthuizen het in September 2022 gekwalifiseer om deel te wees van die International Fine Arts Association’s (IFFA) diamant span.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →