
Mooi so Rhinos!
Setaria – Die Northam Rhinos se eerstes het teen die Tuine Grizzlies te staan gekom op Vrydag 1 Julie.

Local voices. Real stories. A community connected.

Setaria – Die Northam Rhinos se eerstes het teen die Tuine Grizzlies te staan gekom op Vrydag 1 Julie.

Thabazimbi – Die Yesterberg Voortrekkers se poue penkoppe (senior span seuns) het van Donderdag 31 Maart tot Sondag 3 April ‘n gebiedskamp bygewoon.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se Graad 8’s of “Ertse” soos hul meer bekend staan, se eerste paar weke by die skool was omtrent ‘n jol!

Thabazimbi – Na twee jaar van geen sport het Hoërskool Frikkie Meyer op Vrydag 21 Januarie weer die geleentheid gehad om ‘n atletiekbyeenkoms op hul sportgronde aan te bied.

Lions vs Bulls In Jo’burg klop die Bulle die Leeus 34-10. Die Bulle het sware asems uitgeblaas in die skrums maar was verder net te goed vir die Leeus. Vir die Bulle moet die naam van Johan Grobbelaar genoem word.

Thabazimbi – Dit kom as geen verassing dat Hoërskool Frikkie Meyer (HFM), onder leiding van skoolhoof Colin Campbell, se slaagsyfer vir die matriekklas van 2021, 100% is nie. HFM kook!

Die Blitsbokke se stertjies waai sonder ophou in Malaga, Spanje. In die derde toernooi van die kompetisie klop die Blitse vir Argentinië in ‘n riller.

Pumas vs Bulls In Nelspruit skop die 2022 Curriebeker seisoen af in lekker-Laeveld reën ou grote. Die Bulle wen gemaklik met 33-19.

Ten spyte van Covid-19 en Omicron is daar, waar moontlik, Ultimate Rugby Championship ruggas gespeel in Europa.

Die SA spanne het nou weer ‘n blaaskans en sal eers in 2022 in aksie wees. Die oorsese spanne sal weer vanaf 24 Desember in aksie wees.

Covid-19 veroorsaak chaos in die hervatting van die United Rugby Championships (URC) reeks ou grote. Al die games wat die afgelope naweek hier in SA moes plaasvind, is toe op kort kennisgewing afgestel weens die reisverbod wat ingestel is deur Brittanje.

Thabazimbi – Die Ysterberg Voortrekkers het op Saterdag 20 November Madibeng se brandweermanne besoek.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →