
Springbokke vs Britse en Ierse Leeus
In Kaapstad kom Rassie Erasmus en sy Wêreldkampioene hard terug aarde toe ou grote. Dit was ‘n klipharde toets wat na 80 minute deur die Leeus gewen word met 22-17.

Local voices. Real stories. A community connected.

In Kaapstad kom Rassie Erasmus en sy Wêreldkampioene hard terug aarde toe ou grote. Dit was ‘n klipharde toets wat na 80 minute deur die Leeus gewen word met 22-17.

Thabazimbi – Hierdie naweek was dit weer ‘n koue Noordooster wat interessante uitslae opgelewer het. Dit was ‘n lang en harde wedvlug, maar steeds het sommige van die duiwe gewys wat in hul steek.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op Maandag 26 Julie heropen met ‘Hoop’ as die tema vir die derde kwartaal van 2021.

Thabazimbi – Dit klink al soos ‘n refrein, maar die Noordwestewind is ‘n nagmerrie! Selfs in ons eie klub het die duiwe harde bene gekou.

En die uitslae... SA ‘A’ 17-13 Britse Leeus Hierdie game was baie fisiek en was eintlik ‘n Bokspan ou groene. Rassie Erasmus en kie het besluit om ‘n baie sterk ‘A’ span in die veld te stoot. Warren Gatland het nie sy troewe gespeel nie, en soos op elke Leeu toer word die hele groep kans gegee om in die vriendskaplike wedstryde te speel. Britse Leeus 43-3 Stormers

Thabazimbi – Nóg ‘n naweek met ‘n Noordweste wind het veroorsaak dat Thabazimbi Posduifklub posisies moes afstaan teen die Unie.

SA vs Georgia Die Springbokke maak na twintig maande hulle terugkeer op die gras van Loftus. Die oorwinning van 40-9 teen ‘n moedige Georgia span sal beslis ‘n riglyn wees om te kon sien waar daar geskaaf sal moet word. Indrukwekkend was die wen nie maar, maar, maar...

Die langverwagte Leeu-toer skop dan af op Murrayfield met ‘n toets teen Japan. Die geskiedenisboeke word dan behoorlik op datum gebring. Dit was die Leeus se eerste keer in ‘n toets op Murrayfield in Edinburgh, Skotland.

Lions vs WP Die Leeus verras vriend, vyand en die meeste, die Kapenaars. Na die onverwagse pakslae teen die Pumas, het die kopdokter van Brakpan weer toegeslaan om leeu se kind weer brul te kom gee, ou grote. Die Leeus wen 38-32 met ‘n wedstryd wat deur die Leeus oorheers is. Die telling lyk na ‘n close affêre maar die twee geelkaarte aan die Jo’burgers in die laaste twaalf minute het die WP kans gegee om terug te kom in die game. Well done Lions, julle het ware karakter gewys!

Thabazimbi – Thabazimbi Cycling Club in partnership with Thabazimbi Sopkombuis, have launched a fund-raising campaign to support the less privileged in our community. The Soup Kitchen is currently supporting 265 people that includes 45 children.

Thabazimbi – Die kampioene van Thabazimbi Posduifklub het die naweek ‘n kopwind gehad met die loslating vanaf Kroonstad. Nieteenstaande bewolkte, koue toestande het die goed voorbereide vlieërs veilig tuis gekom.

Thabazimbi – Die jaar 2020 het stil afgesluit vir Thabazimbi Posduifklub, maar die nuwe wedvlugseisoen het met groot entoesiasme afgeskop. Een van die hoogtepunte vir elke wedvlugseisoen is die kroning van die klubkampioen.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →