INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

Hokkie provinsiale kleure
Schools & sport

Hokkie provinsiale kleure

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) is trots op hul hokkie bokkies wat voorverlede week provinsiale kleure verwerf het.

HFM rugby is bobaas!
Schools & sport

HFM rugby is bobaas!

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) spog met drie rugby manne wat deel vorm van die akademieweek vir rugbyspelers, 21 provinsiale rugbyspelers, 9 Cravenweek rugbyspelers, en ses o/16 Grant Khomo rugbyspelers.

HFM SPOG MET 2 BLOU BULLE
Schools & sport

HFM SPOG MET 2 BLOU BULLE

Thabazimbi – Werner de Beer, hoë prestasie koördineerder van die Blou Bulle; en Theo Lyvet, internskap koördineerder van die Blou Bulle; het op Dinsdag, 5 Junie, besoek afgelê aan die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM).

Wallis vs SA
Schools & sport

Wallis vs SA

In Washington, VSA, begin Rassie se stryd as Bok coach rampspoedig ou groene! Die Bokke verloor 22-20 teen 'n middelmatige Walliese span met 'n stuk of ses gereelde spelers wat op die krukkelys was. Kom ons wees maar eerlik, 'n "B" span!

BOBAAS HENGELAARS!
Schools & sport

BOBAAS HENGELAARS!

Thabazimbi – Die Thabazimbi Hengelklub het die afgelope naweek hul maandelikse kompetisie aangebied by Swartklipdam.

Reg vir berge en dale!
Schools & sport

Reg vir berge en dale!

Northam – Andries Matabane is die gelukkige wenner van ‘n splinternuwe bergfiets. Hy het aan Cell Air se kompetisie, wat geduur het van 1 Maart tot 2 Mei vanjaar, deelgeneem. Die trekking het op 2 Mei plaasgevind.

HFM vuur en vlam!
Schools & sport

HFM vuur en vlam!

Thabazimbi – Erich van Rooyen is aangewys as spanbestuurder van die Grant Khomo o/16 rugbyspan. Hier word hy word gelukgewens deur Pierre van Jaarsveld, hoofafrigter van die Grant Khomo o/16 rugbyspan.

HFM IS BOBAAS!
Schools & sport

HFM IS BOBAAS!

Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se hokkie bokkies het kleingeld gemaak van die Ellisras en Hans Strijdom spanne op 5 Mei.