
3-D Boogkompetisie
Thabazimbi – Thabazimbi is bekend vir sy uitsonderlike wildslewe, maar die Thabazimbi Boogklub is egter berug vir die uitsonderlike 3-D diere kompetisies wat hulle aanbied met 22 groot en klein teikens.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Thabazimbi is bekend vir sy uitsonderlike wildslewe, maar die Thabazimbi Boogklub is egter berug vir die uitsonderlike 3-D diere kompetisies wat hulle aanbied met 22 groot en klein teikens.

Thabazimbi – Op Dinsdag 8 Augustus het Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) die Bosveld Interhoër vir gholf aangebied. Sewe skole het deelgeneem, in die B- en C afdelings.

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op Maandag 7 Augustus die Bosveld Interhoër redenaarskompetisie aangebied.

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se rugby vanjaar het tot ‘n einde gekom. Hul laaste wedstryd is gespeel, in die kwart finale, teen Oos Moot.

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se o/15 netbalspan het Saterdag, 12 Augustus, aan die Kay Motsepe toernooi te Potgietersrus deelgeneem.

Vrystaat Cheetahs vs Griekwas - Die manne van Kimberley lewer een van die grootste verrassings in vanjaar se Curriebeker reeks op en klop die Vrystaat Cheetahs in Bloemfontein met 30-25 ou grote!

Thabazimbi - Met ‘n seer hart groet ons me Annheleen Human wat vir byna 25 jaar deel was van die Hoërskool Frikkie Meyer familie.

Thabazimbi – Die vakansie het nog nie eens behoorlik die stof afgeskud nie of die leerders van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) maak alreeds hul akademiese potlode skerp.

Thabazimbi – Die naweek van 5 Augustus wen Northam Toyota (GVR) die Jo-wedvlug en FAD Maintenance (NVDW) die Ope-wedvlug vanaf Hopetown. Eerskomende naweek word daar vanaf Verkeerde Vlei gevlieg, met 460km.

Thabazimbi – Twee leerders van Neos Christian School het op Vrydag en Saterdag 21 en 22 Julie aan ‘n groot luggeweer skyfskietkompetisie deelgeneem, naamlik die Noord Gauteng Ope.

Lions vs Crusaders - In Jo’burg word Ellispark met ‘n rekord skare van 62,000 vermaak met drama van die hoogste gehalte! Nadat die Leeus die 2016 kampioene ‘n week gelede geklop het en as gunstelinge opgedraf het in die finaal, het daar ‘n wrede ontnugtering gewag.

Thabazimbi – Op Woensdag, 3 Augustus, het drie Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) hokkiespanne vertrek om deel te neem aan die onderskeie Noordvaal toernooie.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →