INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

Trompoppies loop kompetisies trompop
Schools & sport

Trompoppies loop kompetisies trompop

Swartklip – Laerskool Platina Primary se trompoppies het uitstekend gevorder deur die jare. Díe oulike klomp het in 2012 begin en slegs plaaslik opgetree.

Uitblinkers by HFM
Schools & sport

Uitblinkers by HFM

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het oor die naweek van 25-26 Augustus op verskeie gebiede uitgeblink.

HFM buddie meisies bederf ons Bosveldoord dames
Schools & sport

HFM buddie meisies bederf ons Bosveldoord dames

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) buddie meisies het die bejaarde dames by Bosveldoord op Woensdag 23 Augustus verras met ‘n saamkuiersessie.

Welcome me Christine Swart
Schools & sport

Welcome me Christine Swart

Thabazimbi – The community and Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) warmly welcomes me Christine Swart to the HFM team. Swart studied sports and exercise technology in Pretoria Technicon (BTech) and her field of expertise includes athletics, cricket, hockey, rugby, soccer, squash, tennis and swimming

Dwaalboom karatekas beïndruk
Schools & sport

Dwaalboom karatekas beïndruk

Dwaalboom – Die Dwaalboom karate klub het op 9 Augustus aan die Womens Cup en Gauteng Development proewe deelgeneem.

5de Jaar Gholfbane toe!
Schools & sport

5de Jaar Gholfbane toe!

Thabazimbi – Die Laerskool Thabazimbi het op 26 Augustus vir die vyfde jaar hul gholfdag aangebied by die Thabazimbi Gholfklub.

SR 2018 aangekondig!
Schools & sport

SR 2018 aangekondig!

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se Studente Raad (SR) is uiteindelik aangewys. Ons glo hierdie leiers sal HFM na hoër hoogtes neem. 

HFM hou Skaak Interhoër
Schools & sport

HFM hou Skaak Interhoër

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se skaakspan het behoorlik koppe bymekaar gesit in die Skaak Interhoër kompetisie op 8 Augustus te HFM. Hoërskool Nylstroom was die wenners van die geleentheid, maar HFM het hul gas gegee!

POSDUIF NUUS
Schools & sport

POSDUIF NUUS

Thabazimbi – Die naweek van 19 Augustus wen FAD Maintenance (NVDW) die JO-wedvlug, en C Breytenbach wen die OPE-wedvlug vanaf Edenburg. Eerskomende naweek word daar vanaf Theunisen gevlieg met 460km.

Northmec skenk trofees
Schools & sport

Northmec skenk trofees

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) is baie in hul noppies met die skenking deur Northmec Thabazimbi. 

Rugby Kampioenskapsreeks 2017
Schools & sport

Rugby Kampioenskapsreeks 2017

Australië vs Nieu-Seeland In Sydney verander die Aussies se drome in ‘n woeste nagmerrie ou groene! Die All Blacks was verwoestend en loop met rustyd 40-6 voor. Die Aussies het egter in die tweede helfte ‘n bietjie tot verhaal gekom maar verloor 54-34.